Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy my volk nie toelaat om te gaan nie, gaan Ek swerms vlieë op jou, jou werkers, jou volk en jou huise laat toesak. Die huise in Egipte sal vol vlieë wees. Dit sal oral op die grond wemel van die vlieë.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:21 in konteks