Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 8:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het net so gemaak soos die Here gesê het. Aäron het sy stok gevat en op die grond geslaan. Daar het toe muggies gekom wat op mens en dier toegesak het. Oor die hele land het die stof in muggies verander.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 8

Kyk Eksodus 8:17 in konteks