Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die towenaars van Egipte het hulle kunsies gebruik en kon ook water in bloed verander. Dit het gemaak dat die farao steeds nie na hulle geluister het nie. Dit was soos die Here gesê het dit sou gebeur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:22 in konteks