Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 7:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses en Aäron het toe presies net so gemaak soos die Here vir hulle gesê het. Terwyl die farao en al sy amptenare staan en kyk, het Moses sy stok gevat en op die water van die rivier geslaan. Al die water in die rivier het toe in bloed verander.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 7

Kyk Eksodus 7:20 in konteks