Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir Moses: “Nou gaan jy sien wat Ek met die farao gaan doen. Ek gaan hom dwing om my volk te laat gaan. Hy sal selfs by hulle aandring om pad te gee uit sy land.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 6

Kyk Eksodus 6:1 in konteks