Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy vrou, Sippora, het ’n skerp mes gevat en haar seun se voorvelletjie daarmee afgesny. Sy het dit teen Moses se geslagsdeel gedruk en vir hom gesê: “Jy is nou my bruidegom wat met bloed beskerm word.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:25 in konteks