Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het weer vir Moses gesê: “Wanneer jy terug is in Egipte, moet jy na die farao toe gaan. Doen dan die tekens wat Ek jou geleer het. Ek sal hom hardkoppig maak. Hy sal weier om die volk te laat trek.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:21 in konteks