Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 4:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe sy vrou en seuns bymekaargekry, hulle op ’n donkie laat klim en die reis terug na Egipte toe begin. Hy het die herderstok, waaroor God met hom gepraat het, in sy hand gehou.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 4

Kyk Eksodus 4:20 in konteks