Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 38:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ook die ander voetstukke van die regop pale rondom die binnehof, die voetstukke van die pale by die ingang en al die koperpenne wat gebruik is om die tent en die linnemuur rondom die binnehof te anker, is van hierdie koper gemaak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 38

Kyk Eksodus 38:31 in konteks