Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 37:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Besaleël het daarna die altaar vir die wierook uit akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, ’n halwe meter breed aan elke kant en een meter hoog. Die tafel met sy horings op die hoeke het alles saam ’n eenheid gevorm.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 37

Kyk Eksodus 37:25 in konteks