Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 37:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die toebehore vir die tafel het hy van suiwer goud gemaak. Daar was skottels en bakke waarin die geurige offers gekom het en flesse en komme wat by die tafel en by die drankoffer gebruik is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 37

Kyk Eksodus 37:16 in konteks