Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 37:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Besaleël het toe die ark van akasiahout gemaak. Dit was een en ’n kwart meter lank en ’n driekwart meter breed.

2. Hy het dit aan die binne- en buitekant met goud oorgetrek. Buite-om het dit ’n versierde rand gekry.

3. Daar was vier ringe onder aan elke hoek, twee ringe aan elke kant.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 37