Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vier pale uit akasiahout met goue hake gemaak. Die afskorting is daaraan opgehang. Die pale is met goud oorgetrek en op vier silwer voetstukke neergesit.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36

Kyk Eksodus 36:36 in konteks