Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 36:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die afskorting vir binne-in die tabernakel is van geweefde linne gemaak. Hulle het daarin blou, pers en bloedrooi draad kunstig ingeweef en gerubs daarop uitgeborduur.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 36

Kyk Eksodus 36:35 in konteks