Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek bly vol liefde oor al die geslagte. Ek vergeef alles wat hulle verkeerd gedoen het. Ek laat sonde egter nie sommer verbygaan nie. Ek straf selfs die kinders tot in die derde en vierde geslag daarna vir die sonde wat hulle voorouers gedoen het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:7 in konteks