Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke keer wanneer Moses met die Here in die tent gaan praat het, het hy die doek afgehaal tot hy weer teruggekom het. Dan het hy alles aan die Israeliete gerapporteer wat die Here vir hom gesê het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:34 in konteks