Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand anders mag saam met jou teen die berg uitklim nie. Daar mag nêrens op die berg iemand anders wees nie. Daar mag selfs nie enige beeste of vee teen die berg wei nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:3 in konteks