Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 34:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses was daar bo-op die berg by die Here vir 40 dae en 40 nagte. Hy het gedurende daardie tyd niks geëet of gedrink nie. Hy het die Tien Gebooie van God se ooreenkoms op die plat klippe geskryf.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 34

Kyk Eksodus 34:28 in konteks