Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n keer het Moses vir die Here gesê: “U het vir my gesê om hierdie volk te lei na die land wat U aan hulle beloof het. U het egter nooit vir my gesê wie U saam met my gaan stuur nie. U het wel vir my gesê dat U my baie goed ken en dat ek u goedkeuring wegdra.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:12 in konteks