Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 33:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Binne-in die tent het die Here met Moses gepraat soos vriende wat gesels en mekaar in die oë kyk. Wanneer Moses daarna weer na die kamp toe teruggekom het, het Josua die seun van Nun wat hom gehelp het, daar agtergebly. Hy het nie van die tent af weggegaan nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 33

Kyk Eksodus 33:11 in konteks