Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle nader aan die kamp kom, het Moses die kalf en die gedansery gesien. Hy het so kwaad geword dat hy die klippe op die grond neergegooi het. Dit het daar by die voet van die berg in stukke gebreek.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:19 in konteks