Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 32:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het geantwoord: “Nee, dis nie die gejuig van oorwinning nie; ook nie die gekerm van verloorders nie. Dis die lawaai van feesviering wat ek hoor!”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 32

Kyk Eksodus 32:18 in konteks