Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 31:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy moet vir die Israeliete sê om my Sabbatte te onderhou. Die Sabbat is ’n teken van die ewige verbond tussen My en julle. Dit herinner julle daaraan dat Ek die Here is wat julle vir My afgesonder het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 31

Kyk Eksodus 31:13 in konteks