Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 30:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Een keer elke jaar moet Aäron die altaar heilig wanneer hy bloed van die versoeningsoffer aan die horings van die altaar smeer. “Elke geslag moet een keer per jaar versoening op hierdie altaar kom doen. Dit is uitsluitlik hiervoor aan die Here gewy.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 30

Kyk Eksodus 30:10 in konteks