Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vat die borsstuk van die ram waarmee Aäron georden is en hou dit uit na die Here toe om dit aan Hom op te dra. Daarna mag jy dit vir jouself hou om te eet.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:26 in konteks