Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hierdie tweede ram word gebruik om Aäron en sy seuns in te seën. Sny die vet van die ram uit, ook die vet aan sy binnegoed, sy vetstert, die punt van die lewer, die twee niere met die vet oor hulle en die regterboud.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:22 in konteks