Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sit die Urim en die Tummim waarmee God se uitspraak bepaal word, in die borssak. Dit moet altyd oor Aäron se bors wees wanneer hy voor die Here kom. So dra Aäron altyd die tekens vir die regspraak in Israel op sy hart voor die Here.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:30 in konteks