Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Werk dan die ringe van die borssak met blou koorde vas aan die ringe van die skouerkleed. Dit sal bokant die gordel van die skouerkleed wees sodat die borssak nie wegskuif van die skouerkleed nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:28 in konteks