Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 27:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit moet in die tabernakel net voor die tentafskorting staan. Aäron en sy seuns moet die lampies aan die kandelaar in die tent dwarsdeur die nag voor die Here laat brand. Dit is ’n vaste reël vir Israel. Elke geslag van Israel moet dit doen.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 27

Kyk Eksodus 27:21 in konteks