Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 27:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vir die ingang na die binnehof moet jy ’n afskorting van tien meter maak. Dit moet van linne wees waarin blou, pers en bloedrooi draad ingeweef is. Dit moet ook geborduur wees. Dit hang aan vier regop pale op hulle voetstukke.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 27

Kyk Eksodus 27:16 in konteks