Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 27:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ingang na die binnehof kom aan die oostekant. Aan die regterkant van die opening is daar ’n linnegordyn van sewe en ’n half meter lank wat aan drie regop pale op hulle voetstukke hang.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 27

Kyk Eksodus 27:14 in konteks