Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 26:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat jy die gordyn gehang het, moet jy die ark van die verbond agter die gordyn kom neersit. Die heiligdom word met hierdie gordyn van die Allerheiligste deel van die tent afgeskort.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 26

Kyk Eksodus 26:33 in konteks