Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 25:4-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. van blou, pers of bloedrooi wol, van linne, van bokhaar,

5. van rooigekleurde vel, van gebreide vel, van akasiahout,

6. van olyfolie vir die lampe, van geurige wierook vir die offers,

7. van onikssteen of halfedelstene om in die efod en borssak te monteer.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 25