Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 24:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het alles wat die Here vir hom gesê het, neergeskryf. Hy het vroeg die volgende oggend opgestaan en ’n altaar aan die voet van die berg gaan bou. Hy het rondom die altaar twaalf klippe ingeplant. Dit was vir die twaalf stamme van Israel.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 24

Kyk Eksodus 24:4 in konteks