Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die eerste is die Fees van die Ongesuurde Brood. Soos Ek al vantevore vir julle gesê het, moet julle vir sewe dae lank kos eet wat sonder suurdeeg gemaak is. Dit moet jaarliks op dieselfde tyd aan die begin van die lente gevier word. Dit is die tyd van die jaar toe julle uit Egipte weg is. Elkeen moet dan iets vir My kom offer.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:15 in konteks