Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sorg dat julle alles doen wat Ek vir julle gesê het. Julle moenie vreemde gode aanbid nie. Julle mag nie eers hulle name noem nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:13 in konteks