Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die sewende jaar moet jy die grond net so onbewerk laat lê. Die arm mense van die volk mag dan die graan wat vanself opkom, vir hulle kom oes om te eet. Wat ná hulle oorbly, moet die wilde diere vreet. Jy moet met jou wingerde en olyfbome dieselfde doen.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:11 in konteks