Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As iemand se bees sy buurman se bees doodmaak, moet hulle die bees wat bly leef het, verkoop. Hulle moet die geld tussen mekaar verdeel. Hulle moet ook die karkas van die dooie dier onder mekaar verdeel.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:35 in konteks