Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:31-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. “Dieselfde beginsel is van krag as ’n bees ’n seun of dogter doodstoot.

32. As die bees egter ’n manlike of vroulike slaaf doodmaak, moet die eienaar van die bees aan die eienaar van die slaaf 30 geldstukke betaal.

33. “Dit kan gebeur dat iemand ’n put grawe en dit oop los en dan val ’n bees of ’n donkie daarin.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21