Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As mans met mekaar baklei, kan dit gebeur dat hulle in die proses ’n vrou wat swanger is, omstamp. Sy kan haar baba verloor, maar nie self permanent beseer word nie. Die persoon wat dit veroorsaak het, moet haar man daarvoor vergoed volgens die bepaling van die regters.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:22 in konteks