Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die beseerde persoon weer later kan opstaan en buite met ’n kruk rondloop, is die persoon wat hom aangeval het, onskuldig. Die persoon wat hom geslaan het, moet egter vergoed vir die tyd wat hy nie kon werk nie en vir hom sorg tot hy weer gesond is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:19 in konteks