Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sy die mandjie oopmaak, kry sy die seuntjie wat daarin lê en huil. Sy het hom jammer gekry. “Dit moet een van die Hebreeuse kinders wees,” het sy gesê.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:6 in konteks