Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sy hom nie langer kon wegsteek nie, het sy ’n mandjie van riet gevat en dit met klei en pik waterdig gemaak. Sy het die baba in die mandjie gesit en hom tussen die riete van die Nylrivier weggesteek.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:3 in konteks