Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie jare het verbygegaan. Daardie koning van Egipte is later dood. Die Israeliete het egter nog steeds gebuk gegaan onder slawewerk. Hulle het om hulp geroep. Hulle gesoebat om bevry te word van die harde werk het na God toe opgestyg.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:23 in konteks