Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wie is jy nogal?” het die man teruggeantwoord. “Wie het jou as baas en regter oor ons aangestel? Wil jy my ook doodmaak soos jy die Egiptenaar gister doodgemaak het?” Moses het geskrik. Hy het vir homself gesê: “Almal weet wat gebeur het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:14 in konteks