Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n goeie dag toe Moses al ’n groot man was, het hy by sy mense gaan kuier. Hy het gesien hoe hard hulle moes werk. Terwyl hy daar was, sien hy hoe ’n Egiptenaar een van sy volksgenote uit die Hebreeuse slawe aanrand.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:11 in konteks