Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle moet dan as regters optree in die alledaagse sake. Vir groter sake moet hulle na jou toe kom. Die gewone sake kan hulle self hanteer. Hulle sal die las van jou skouers afhaal en dit saam met jou dra.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:22 in konteks