Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar jy moet ook uit die volk bekwame en eerlike manne kry wat vir die Here wil werk en nie omkoopgeld sal aanvaar nie. Jy moet hulle aanstel om regters te wees oor groepe van onderskeidelik 1 000, 100, 50 en tien mense.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:21 in konteks