Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe vir Moses gesê: “Ek gaan vir julle kos uit die hemel laat reën. Die volk kan elke dag uitgaan en genoeg kos vir die dag bymekaarmaak. Ek gaan hulle toets om te kyk of hulle na my wil luister of nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:4 in konteks