Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here kon ons eerder in Egipte laat doodgaan het. Daar was ten minste genoeg om te eet. Nou het julle ons hier na die woestyn toe gebring sodat almal hier van honger kan doodgaan.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:3 in konteks